Verminder jou skuld vandag

Begin vandag met ’n oplossing wat jou kan help om asem te haal en weer voor te kom.

    Kry 'n GRATIS kwotasie

    0 +

    Years Experience

    $ 0 M+

    Under Management

    0 +

    Active Portfolios

    0 %

    Client Satisfaction

    Hoekom Afriskuld

    Persoonlike hulp vir mense wat ernstig is oor skuldvryheid

    AfriSkuld help jou om die druk van skuld te verlig met ’n wettige, bekostigbare oplossing en persoonlike ondersteuning in elke stap van die proses.

    Hoekom Afriskuld

    Persoonlike hulp vir mense wat ernstig is oor skuldvryheid

    AfriSkuld help jou om die druk van skuld te verlig met ’n wettige, bekostigbare oplossing en persoonlike ondersteuning in elke stap van die proses.

    Voordele

    'n Eenvoudige proses om jou skuld beter te bestuur

    Giving money

    Hou meer geld in jou sak

    ’n Oplossing wat jou maandelikse skuldverpligtinge meer bekostigbaar maak.

    Money logo

    Een bekostigbare paaiement

    Maak jou skuld makliker om te bestuur met ’n meer gestruktureerde plan.

    Lifting weight

    Beskerm jou teen Skuldeisers

    Behou jou bates, staak dreigende oproepe, boodskappe van skuldinvorderaars en beskerm jou teen regsaksie.

    Agreement

    Persoonlike bystand

    Jy kry hulp van mense wat jou situasie verstaan en jou deur die proses lei.

    Edit document

    ’n Plan wat werk

    Elke situasie is anders, daarom fokus ons op ’n oplossing wat by jou pas.

    Wallet

    ’n Pad na skuldvryheid

    Die doel is nie net verligting vandag nie, maar ’n beter finansiële toekoms.

    Los skuldstres agter met AfriSkuld se konsolidasie aanbieding.

    Spaar op uitgawes. Betaal één eenvoudige, bekostigbare bedrag vir al jou skuld.

    Tekens van finansiële druk

    Ervaar jy die simptome van oormatige skuld?

    Indien jy “ja” antwoord op ’n paar van hierdie simptome, mag AfriSkuld dalk net die regte opsie vir jou wees.

    Ek is agterstallig met een of meer van my rekeninge.

    Ek is alewig opsoek na nuwe geleenthede om meer geld te verdien as gevolg van finansiele druk.

    Ek sukkel om finansieel elke maand kop bo water te hou.

    Ek is bekommerd dat ek in die nabye toekoms oorbeskuld gaan raak.

    Na my debietorders afgaan is daar te min of niks geld oor vir die res van die maand nie.

    Ek is spyt oor onlangse finansiele besluite of aankope wat ek gemaak het oor skuld.

    Ek moet skuld maak om deur die maand te kom.

    Ek stress oor skuld, geld en uitgawes.

    Ek is agter met een of meer van my rekeninge.

    Ek leef van hand tot mond en salaris tot salaris.

    Na my debietorders afgaan is daar te min of niks geld oor vir die res van die maand nie.

    Ek moet skuld maak om deur die maand te kom.

    Ek stress oor skuld, geld en uitgawes.

    Ek is alewig opsoek na nuwe geleenthede om meer geld te verdien as gevolg van finansiele druk.

    Ek is bekommerd dat ek in die nabye toekoms oorbeskuld gaan raak.

    Ek is spyt oor onlangse finansiele besluite of aankope wat ek gemaak het oor skuld.

    As hierdie tekens vir jou bekend klink, kan AfriSkuld jou help om weer beheer te neem en met ’n duidelike plan vorentoe te beweeg.

    onderwerpe

    By AfriSkuld verstaan ons dat skuld ’n moeilike onderwerp is.

    Daarom fokus ons daarop om verbruikers met empatie, respek en persoonlike berading by te staan terwyl hulle weer beheer van hul finansies neem. Met jare se ondervinding in die bedryf help AfriSkuld mense om hul skuldsituasie beter te verstaan en ’n bekostigbare oplossing te vind wat werk. Ons span is daarop ingestel om elke kliënt deur die proses te ondersteun met duidelike leiding, praktiese hulp en diens in Afrikaans. Ons doel is eenvoudig: om jou te help om minder druk te ervaar, met meer sekerheid vorentoe te beweeg, en stelselmatig te werk na ’n skuldvrye tweede begin.

    Getuigskrifte

    Waarom kliënte AfriSkuld kies.

    Woman speaking
    Woman giving review
    Man giving review