fbpx

Jou skuld. Ons passie!

Dis hoe ons help

Afriskuld persoon

Konsolideer jou skuld

AfriSkuld konsolideer al jou terugbetalings in een bekostigbare premie. Ons verminder skuldpaaiemente volgens jou begroting en verlaag rentekoerse om die terugbetalings-termyn billik te hou.

Afriskuld persoon

1 x Maandelikse premie

Meeste van ons kliënte voltooi die proses tussen 24-60 maande. Jou termyn sal bepaal word afhangende van hoeveel skuld uitstaande is en hoeveel u kan bekostig om te betaal op ‘n maandelikse premie.

Afriskuld persoon

Word beskerm deur die proses

In kort, betaal ons kliente heelwat minder op skuld. Verbruikers wat agter is met skuld word beskerm deur die proses en die verbruikers se kredietverslae word skoongemaak met die voltooi van die proses.

Is jou maandelikse skuld paaiemente onbekostigbaar? Wil jy sien hoeveel jy kan spaar met ons konsolidasie produk?

“Betaal eers jou skuld af. Vryheid van skuld is meer werd as enige bedrag wat jy kan verdien. ”

– Mark Cuban

FinFix Shared Services (Edms) Bpk. wat handel as AfriSkuld geregistreer by die NCR (NCRDC3062). (Privaatheidsbeleid/voldoen aan POPIA.) FinFix sal geen inligting met ongemagtigde partye deel nie en ook nie die inligting wat deur verbruikers verskaf word, gebruik nie, behalwe vir die beoogde doel. Verbruikers wat aan AfriSkuld -konsultante toestemming gee vir persoonlike identifikasie -inligting en AfriSkuld magtig om die verbruikers se volledige kredietrekord by enige/alle geregistreerde kredietburo's en enige ander registers wat kredietinligting van verbruikers bevat, te bekom. Verbruikers magtig FinFix ook om hul krediet- en rekeninginligting so lank as wat nodig is in hul stelsel te stoor om die funksies uit te voer soos beoog deur artikel 86 van die Nasionale Kredietwet.